Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 22:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sha’ul sê vir hom: “Waarom het jy en die seun van Yishai teen my saamgesweer deurdat jy vir hom brood en ’n swaard gegee het en God vir hom geraadpleeg het sodat hy teen my sou opstaan deur in hinderlaag teen my te lê, soos dit vandag is?”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 22

Kyk 1 Sh'mu'el 22:13 in konteks