Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 20:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Sha’ul se woede ontvlam teen Y’honatan en hy sê vir hom: “Jy, seun van ’n perverse rebelse vrou, weet ek nie dat jy die seun van Yishai kies tot jou eie skande en tot skande van jou moeder se naaktheid nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 20

Kyk 1 Sh'mu'el 20:30 in konteks