Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 20:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Y’honatan vir Dawid: “יהוה, die God van Yisra’el, is Getuie! Wanneer ek na my vader geluister het op hierdie tyd môre of die derde dag, let op, as dit goed is teenoor Dawid, sal ek dan nie na jou toe stuur en dit aan jou openbaar nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 20

Kyk 1 Sh'mu'el 20:12 in konteks