Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 20:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Dawid gevlug vanaf die blyplekke by Ramah en by Y’honatan gekom en gevra: “Wat het ek gedoen? Wat is my oortreding en wat is my sonde voor jou vader, dat hy my lewe soek?”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 20

Kyk 1 Sh'mu'el 20:1 in konteks