Sh’mu’el vra egter: “Hoe kan ek gaan? Wanneer Sha’ul dit hoor, sal hy my doodmaak.” יהוה sê: “Vat ’n verskalf saam met jou en sê: ‘Ek het gekom om aan יהוה te offer.’