Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 16:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sê vir Sh’mu’el: “Hoe lank sal jy treur oor Sha’ul, aangesien Ek hom as koning oor Yisra’el verwerp het? Vul jou horing met olie en gaan; Ek stuur jou na Yishai, van Beit-Legem, want Ek het vanuit sy seuns vir My ’n koning gekies.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 16

Kyk 1 Sh'mu'el 16:1 in konteks