Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 14:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Tussen die passe waardeur Y’honatan wou oorgaan na die garnisoen van die F’lishtyne, was daar ’n steil krans aan die een kant en ’n steil krans aan die ander kant en die naam van die een was Botzetz en die naam van die ander Seneh.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 14

Kyk 1 Sh'mu'el 14:4 in konteks