Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 14:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Terwyl Sha’ul met die priester gepraat het, het die verwarring in die kamp van die F’lishtyne aangehou en groter geword. Sha’ul sê vir die priester: “Trek jou hand terug!”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 14

Kyk 1 Sh'mu'el 14:19 in konteks