Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 12:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sê vir hulle: “יהוה is getuie teen julle en Sy gesalfde is vandag getuie dat julle niks in my hand gekry het nie.” Hulle antwoord: “Hy is getuie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 12

Kyk 1 Sh'mu'el 12:5 in konteks