Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 12:4-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Hulle antwoord: “U het ons nie bedrieg of ons onderdruk, of enige iets uit iemand se hand gevat nie.”

5. Hy sê vir hulle: “יהוה is getuie teen julle en Sy gesalfde is vandag getuie dat julle niks in my hand gekry het nie.” Hulle antwoord: “Hy is getuie.”

6. Toe het Sh’mu’el aan die mense gesê: “Dit is יהוה wat Moshe en Aharon aangestel en julle vaders uit die land van Mitzrayim gebring het.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 12