Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 10:24-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Sh’mu’el het aan al die mense gesê: “Sien julle hom wat יהוה gekies het? Daar is sekerlik nie een soos hy tussen al die mense nie.” Al die mense het uitgeroep van vreugde en gesê: “Die koning lewe!”Deut 17:14-20 vir die mense aangekondig en dit in ’n boek geskryf en voor die Teenwoordigheid van יהוה neergesit. Sh’mu’el het al die mense, elkeen na sy huis, weggestuur.

25. Toe het Sh’mu’el die verordeninge van die koningskap

26. Sha’ul het ook na sy huis toe gegaan in Giv’ah en die dapperes wie se verstand, wil en emosie deur God aangeraak is, het saam met hom gegaan.

27. Sekere waardelose manne het gesê: “Hoe kan hierdie een ons bevry?” Hulle het hom verag en vir hom geen geskenk gebring nie, maar hy het stilgebly.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 10