Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 10:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sh’mu’el het aan al die mense gesê: “Sien julle hom wat יהוה gekies het? Daar is sekerlik nie een soos hy tussen al die mense nie.” Al die mense het uitgeroep van vreugde en gesê: “Die koning lewe!”Deut 17:14-20 vir die mense aangekondig en dit in ’n boek geskryf en voor die Teenwoordigheid van יהוה neergesit. Sh’mu’el het al die mense, elkeen na sy huis, weggestuur.

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 10

Kyk 1 Sh'mu'el 10:24 in konteks