Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 10:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer jy vandag van my af weggaan, sal jy twee manne naby die graf van Ragel, in die gebied van Binyamin by Tzeltzah, vind, wat vir jou sal sê: ‘Die donkies wat jy gaan soek het, is gevind. Nou, let op, jou vader het opgehou bekommer oor die donkies en is besorg oor jou en vra: “Wat sal ek doen aangaande my seun?”’

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 10

Kyk 1 Sh'mu'el 10:2 in konteks