Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 10:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar julle het julle God vandag verwerp, wat julle uit al jul onheile en benoudhede bevry het; tog het julle gesê: ‘Nee, maar stel ’n koning oor ons aan. Nou, daarom, bied julleself aan voor die Teenwoordigheid van יהוה volgens julle stamme en volgens julle families.”

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 10

Kyk 1 Sh'mu'el 10:19 in konteks