Ou Testament

Nuwe Testament

1 Sh'mu'el 10:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en vir die seuns van Yisra’el gesê: “So sê יהוה, die God van Yisra’el: ‘Ek het Yisra’el uit Mitzrayim gebring en Ek het julle bevry uit die hand van die Mitzrayiete en uit die krag van al die koninkryke wat julle onderdruk het,’

Lees volledige hoofstuk 1 Sh'mu'el 10

Kyk 1 Sh'mu'el 10:18 in konteks