Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 7:34-38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

34. Die seuns van Shemer was: Agi en Rohgah, Hubah en Aram.

35. Die seuns van sy broer Helem was: Zofag, Yimnah, Shelesh en `Amal.

36. Die seuns van Zofag was: Suag, Harnefer, Shu’al, Beri en Yimrah,

37. Betzer, Hod, Shamma, Shilshah, Yitran en Be’era.

38. Die seuns van Yeter was: Y’funneh, Pispah en Ara.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 7