Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 7:24-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. en haar dogter het uit Onder- en Bo-Beit-Horon ontsnap.

25. Almal wat ontsnap het, is deur haar dogter genees, want sy was ’n vroue dokter en sy het die siekes gesond gemaak.

26. Sy het ook vir Edan, die seun van `Ammihud, genees,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 7