Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 6:50-54 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

50. Hierdie is die seuns van Aharon: El’azar was sy seun, Pingas sy seun, Avishua sy seun;

51. Bukki sy seun, `Uzi sy seun, Z’ragyah sy seun,

52. M’rayot sy seun, Amaryah sy seun, Agituv sy seun,

53. Tzadok sy seun, Agima’atz sy seun.

54. Hierdie was die stede wat toegewys was aan die families regdeur hulle grense: aan die seuns van Aharon, die familie van die K’hatiete, (want aan hulle was die eerste lot),

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 6