Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 6:19-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Die seuns van M’rari: Magli en Mushi. Hierdie is die families van die Leviete volgens hulle vaders:

20. Van Gershon: sy seun Livni, se seun Yagat, se seun Zimmah,

21. se seun Yo’ag, se seun `Iddo, se seun Zerag en se seun Ye’atrai.

22. Die seuns van K’hat: sy seun `Amminadav, se seun Korag, se seun Assir,

23. se seun Elkanah, se seun Evyasaf, se seun Assir,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 6