Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 6:17-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Dit is die name van die seuns van Gershon: Livni en Shim’i.

18. Die seuns van K’hat: `Amram, Yitz’har, Hevron en `Uzi’el.

19. Die seuns van M’rari: Magli en Mushi. Hierdie is die families van die Leviete volgens hulle vaders:

20. Van Gershon: sy seun Livni, se seun Yagat, se seun Zimmah,

21. se seun Yo’ag, se seun `Iddo, se seun Zerag en se seun Ye’atrai.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 6