Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 6:16-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. Die seuns van Levi: Gershon, K’hat en M’rari.

17. Dit is die name van die seuns van Gershon: Livni en Shim’i.

18. Die seuns van K’hat: `Amram, Yitz’har, Hevron en `Uzi’el.

19. Die seuns van M’rari: Magli en Mushi. Hierdie is die families van die Leviete volgens hulle vaders:

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 6