Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 6:1-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die seuns van Levi: Gershon, K’hat en M’rari.

2. Die seuns van K’hat: `Amram, Yitz’har, Hevron en `Uzi’el.

3. Die seuns van `Amram: Aharon, Moshe en Miryam. Die seuns van Aharon: Nadav, Avihu, El’azar en Itamar.

4. El’azar was die vader van Pingas, Pingas was die vader van Avishua.

5. Avishua was die vader van Bukki. Bukki was die vader van `Uzi.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 6