Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 5:2-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. Alhoewel vanuit Y’hudah, Die Gesalfde Een, die Koning sal kom, word die seëninge aan Yosef gegee.

3. Die seuns van Re’uven, die eersgeborene van Yisra’el, was Hanokh, Pallu, Hetzron en Karmi.

4. Die seuns van Karmi: sy seun S’ma’yah, sy seun Gog, sy seun Shim’i,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 5