Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 5:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Re’uven, die eersgeborene van Yisra’el, want hy was die eersgeborene van die vader, maar omdat hy die bed van sy vader onteer het, is sy eersgeboortereg aan die seuns van Yosef, sy broer, die seun van Yisra’el, gegee en op sy twee seuns het die seëning meer gekom as op al die stamme van Yisra’el.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 5

Kyk 1 Kronieke 5:1 in konteks