Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 4:42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sommige van hulle en sommige van die seuns van Shim’on, vyf honderd man, het opgegaan na die berg Gevel. Hierdie is die name van die manne wat as hulle leiers gegaan het: P’latyah, Ne’eryah, Refayah en Uzi’el, die vier seuns van Yish’i.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 4

Kyk 1 Kronieke 4:42 in konteks