Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 29:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe was al die mense van Yisra’el bly oor al die geskenke, want Dawid het dit met ’n volmaakte verstand, wil en emosie, gewilliglik voor יהוה aangebied en Dawid was ook bly met ’n groot vreugde; daarom het Dawid groot lofprysinge voor יהוה gesing.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 29

Kyk 1 Kronieke 29:9 in konteks