Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 29:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het uit al my krag en al my rykdom voorsien in alles wat nodig is vir die huis van יהוה, my God: goud vir die goue voorwerpe, silwer vir die silwer voorwerpe, koper vir die koper voorwerpe, yster vir die yster voorwerpe en hout vir die dinge van hout en seder vir die dinge van seder, asook edelgesteentes en pêrels.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 29

Kyk 1 Kronieke 29:2 in konteks