Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 29:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want aan U, יהוה, behoort die grootheid en die mag en die lof en eer en die mooiheid en die majesteit, want U is die heerser oor alles wat in die hemel en op die aarde is; aan U, יהוה, behoort die koninkryk en die wysheid, die outoriteit en die kennis.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 29

Kyk 1 Kronieke 29:11 in konteks