Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 24:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar is meer hoofde gevind van die seuns van El’azar as van die seuns van Itamar en daarom het hy hulle verdeel: vir die seuns van El’azar sestien hoofde van hul vaders se huise en vir die seuns van Itamar, volgens hulle families, agt.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 24

Kyk 1 Kronieke 24:4 in konteks