Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 23:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van `Amram was Aharon en Moshe en Aharon is gekies om in die Mees Afgesonderde Plek te bedien, hy en sy seuns, vir ewig, om wierook voor יהוה te brand, Hom te bedien en om vir ewig in Sy Naam (Karakter en Outoriteit) te seën.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 23

Kyk 1 Kronieke 23:13 in konteks