Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die woord van die koning het nogtans onveranderlik bly staan teenoor Yo’av, waarop Yo’av gegaan het deur die hele Yisra’el en teruggekom het na Yerushalayim.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:4 in konteks