Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 20:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het ook die bevolking wat daarin was, uitgebring en hulle met kettings, slotte en boeie gebind. So het Dawid hulle gebind, asook almal wat in die stede van `Ammon gevind is, maar hy het niemand van hulle doodgemaak nie en hulle gebring en in die stede van Yisra’el gevestig. Toe het Dawid met al die manskappe na Yerushalayim teruggegaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 20

Kyk 1 Kronieke 20:3 in konteks