Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 20:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur in die volgende jaar, in die tyd dat die konings uittrek in geveg, dat Yo’av die leërmag gemobiliseer het en teen die land van die seuns van `Ammon kamp opgeslaan en sommige van die stede gevat het; hy het ook gekom en Rabbah, hulle hoofstad, beleër terwyl Dawid in Yerushalayim gebly het. Yo’av het Rabbah verslaan en dit vernietig.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 20

Kyk 1 Kronieke 20:1 in konteks