Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Dawid: “Ek sal guns bewys aan Hanun, die seun van Nagash, net soos sy vader aan my guns bewys het;” daarom het Dawid boodskappers gestuur om hom te troos oor sy vader. Dawid se diensknegte het in die land van die seuns van `Ammon, by Hanun, aangekom om hom te troos,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:2 in konteks