Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 16:8-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. “Gee dank aan יהוה, roep Sy Naam (Karakter en Outoriteit) aan, maak Sy dade bekend onder die volke!

9. Sing tot Hom, gee dank aan Hom, vertel van al Sy wonderdade.

10. Roem in Sy afgesonderde Karakter en Outoriteit (Naam); laat die verstand, wil en emosie van dié wat יהוה soek, verheug wees.

11. Soek na יהוה en Sy sterkte; bid voortdurend voor Hom.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 16