Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 16:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Hulle het die ark van יהוה ingebring en dit op sy plek gesit in die tent wat Dawid daarvoor opgeslaan het en hulle het brandoffers en vredesoffers gebring voor die ark van יהוה.

2. Toe Dawid klaar die brandoffers en die vredesoffers gebring het, het hy die volk van Yisra’el geseën in die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה-Tzva’ot (van die leërmagte).2 Sh'm 6:19

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 16