Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 15:3-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. Dawid het die hele Yisra’el in Yerushalayim bymekaar laat kom om die ark van יהוה te bring na die plek wat hy daarvoor opgerig het.

4. Dawid het die seuns van Aharon en die Leviete bymekaargemaak:

5. van die seuns van K’hat: Uri’el, die oudste en sy broers, een honderd en twintig,

6. van die seuns van M’rari: `Asayah, die oudste en sy broers, twee honderd en twintig,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 15