Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Al hierdie magtige soldate het na die geveg gegaan met ’n perfekte ingesteldheid en het na Hevron gekom om Dawid koning te maak oor die hele Yisra’el; ook al die ander leiers van Yisra’el het met opregtheid gekom om Dawid koning oor Yisra’el te maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:37 in konteks