Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Avishai, die broer van Yo’av, was hoof van die drie, want hy het sy spies opgelig teen drie honderd en hulle verslaan. Hy was hoogstens geëer en bevorder tot hoof van die drie.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11

Kyk 1 Kronieke 11:20 in konteks