Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie is die getal van die magtige manne van Dawid: gesetel in die eerste rang, hoof oor dertig man, Yashov’am, ’n dapper man; hy het sy spies opgelig en drie honderd in een uur verslaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11

Kyk 1 Kronieke 11:11 in konteks