Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan sal Ek Yisra’el van die land afsny wat Ek vir hulle gegee het en die huis wat Ek vir My Naam (Karakter en Outoriteit) afgesonder het, sal Ek uit My sig uit wegwerp. So sal Yisra’el ’n spreekwoord en ’n bywoord word onder al die volke.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:7 in konteks