Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en al die voorraadstede wat Shlomo gehad het, selfs die stede vir sy strydwaens en die stede vir die perderuiters en alles wat Shlomo tevrede gestel het om te bou in Yerushalayim, in L’vanon en in die hele land onder sy heerskappy.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:19 in konteks