Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:12-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Hiram het uit Tzor gekom om die stede te sien wat Shlomo vir hom gegee het en hulle het hom nie tevrede gestel nie.

13. Hy het gesê: “Wat is hierdie stede wat jy vir my gegee het, my broer?” Hulle is die land van Kavul genoem, tot vandag toe.

14. Hiram het een honderd en twintig talente goud aan die koning gestuur.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9