Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die buiteportaal, aan die voorkant van die hoofdeel van die huis, was twintig el in sy lengte, ooreenstemmend met die breedte van die huis en tien el diep aan die voorkant van die huis.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6

Kyk 1 Konings 6:3 in konteks