Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Aangaande hierdie huis wat jy besig is om te bou, as jy in My wette loop en My verordeninge uitvoer en al My opdragte hou deur daarin te loop, dan sal Ek My woord uitvoer wat Ek met jou vader Dawid gepraat het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6

Kyk 1 Konings 6:12 in konteks