Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur in die vier honderd en tagtigste jaar ná die seuns van Yisra’el uit die land van Mitzrayim uitgekom het, in die vierde jaar van Shlomo se regering oor Yisra’el, in die maand Ziv, dit is die tweede maand, dat hy begin het om die huis van יהוה te bou.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6

Kyk 1 Konings 6:1 in konteks