Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 5:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

My diensknegte sal dit van die L’vanon afbring na die see en ék sal hulle daar in vlotte maak op die see, tot by die plek wat u my sal wys en ek sal dit daar uitmekaar laat haal en ú sal dit laat wegdra. Dan sal ú my behoefte vervul deur kos aan my huishouding te gee.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 5

Kyk 1 Konings 5:9 in konteks