Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 5:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, ek beplan om vir die Karakter en Outoriteit (Naam) van יהוה, my God, ’n huis te bou soos יהוה met my vader Dawid gepraat en gesê het: ‘Jou seun wat Ek in jou plek op jou troon sal sit, hy sal die huis vir My Karakter en Outoriteit (Naam) bou.’

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 5

Kyk 1 Konings 5:5 in konteks