Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 5:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, daarom, beveel dat hulle vir my seders uit die L’vanon kap en laat my diensknegte saam met u diensknegte wees en ek sal vir u die lone van u diensknegte gee volgens alles wat u sê, want u weet dat onder ons niemand is wat weet hoe om bome te kap soos die Tzidoniete nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 5

Kyk 1 Konings 5:6 in konteks