Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning het gesê: “Die een sê: ‘Hierdie is my seun wat lewe en jou seun is die dooie een;’ en die ander sê: ‘Nee, want die dooie een is jou seun en my seun die lewendige een.’

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:23 in konteks